Skip to navigation Skip to content
GLORIE EN HARMONIE
  • STORIES
  • GLORIE EN HARMONIE
  • STORIES
  • GLORIE EN HARMONIE

Tag: Geliefde en Beminde

Posted on August 13, 2025August 13, 2025 by Hayah

Geliefde en Beminde

Category: GLORIE EN HARMONIE
Tags: ambient, Geliefde en Beminde, glorie en harmonie, hayah, instrumental, klankbaan, klavier, minnesang, original songs

© GLORIE EN HARMONIE 2026
Built with Storefront.

Kultuur van Respek en Eer 👑 🌹 🕊 📜


Díé hier is my huis en in my huis mag ek rondloop in my langste sleeprok en hard sing óf in stukkende klere sonder grimering met 'n vuil vloer en dalk lelik praat, perongeluk of te not.  In jou huis mag jy doen wat jy wil, maar in my huis mag ek kies wat ons speel en wat ek voorsit om te eet (jy hoef nie te eet as jy nie wil nie) en sal jy nie my goeters breek of steel nie (want die tipe jy wat hier inkom verstaan dat dit vanpas is dat jy jy is en ek ek is en wil hê wanneer gaste by jou kom kuier dat jy en joune ook heel en mooi bly).  As dit jou pas, is jy só welkom en indien nie, asseblief hou verby.

 

This will close in 0 seconds