
Ek sing
En vind liedjies
Saam met bye
En janfrederikies
Midde velde vol blomme
Omring deur woude bome
Op berge
By fonteine
Deur dale
Doen drome
Verwonderd
By my werk
In die huis
By die haard
Al dansend
Met naast’
Hemel
En Aards.
Annalene C. Nel
[IN ENGLISH]
I sing
And find music
With robins
And bees‘twixt veld flowers
‘mongst treesOn mountains
By fountains
Through valleys
Do dreamsIn wonder
At work
Home
By the hearthA’ dancing
With kin
Heaven
and Earth.

foto’s Johannes Nel en Anien Nel onderskeidelik
